Successfully reported

Tulip 14

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Wanda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons het lekker gebly. Die bed matras was bietjie hard en die hout headboard is los van die bed. Sal versoek dat hulle dit vasmaak aan die muur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yazied M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant and relaxing. Lovely, comfortable and affordable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect. Magnificent views. Very adequately furnished. I'll never stay anywhere else in Jbay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustige plek met goeie diens. Baie lekker gebly. Alles was in orde en was vriendelik ontvang. Baie behulpsaam gewees met die dra van my man se suurstofmasjien na ons kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sp V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie rustig en privaat. Lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het lekker geslaap. Kan miskien aandag gee aan onderhoud. Toilet spoel te lank. Van die lampies werk nie. Deur sluit moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ons is vriendelik ontvang en het die bekoorlike blyplek vreeslik geniet! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diego N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great! We had an amazing time. We were close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly, gerieflik, sentraal, netjies. Baie lekker gebly, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Splendid. A cozy, comfortable, clean and easy location to find with close amenities and value for money. We really had an amazing stay, I'd recommend it to anyone. Amazing, friendly and helpful host. Tania was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Tulip Street, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef728d698a8e1ab07799e70c2268d9e706cae179af9a83364e46c0b0795ae897214a3565b1e90c3a7e26515e7a9db0c7f7f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 14 Tulip Street Jeffreys Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.044414389111 24.924405813217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang