Tumble In
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Sani Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tumble In bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Underberg en is net 4 km vanaf Himeville. Dit kan 'n ideale opsie wees vir paartjies, alleenreisigers en sakereisigers.
Hierdie eiendom bied die keuse van 4 gastekamers wat tussen 2 en 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.
Hierdie kamers het ook 'n sitarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike braai- en eetarea. Tumble In is ideaal vir diegene wat Sani-pas wil verken, in die Wêrelderfenisgebied Ukahlamba Drakensbergpark wil gaan stap, op voëlkyk-, veldblom-, rotskunstoere wil gaan of gaan vlieghengel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 60 Sani Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tumble In het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Sani Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang