Successfully reported

Tumuga Private Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was fantasties, het lekker gerus. Dit was fantasties, die stilte laat jou besef die grootheid van die heelal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Lekker rustig en mooi. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janka M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2025

Rustige atmosfeer met mooi uitsig. Plek is oulik. Mooi uitsig en lekker swembadjie om te swem. Ongelukkig het die plek baie soos sigaretrook geruik en die yskas se deur is stukkend. Die breekware was ook nie mooi skoon nie, soos die braaibak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Robert M
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Excellent. The stay was very exciting and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zandri J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Juweel in die Bos. Baie netjiese plekkie met alles wat mens mag nodig hê. Die omgewing is stil en rustig, met baie mooi uitsigte, en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sou dit beslis aanraai vir enige iemand wat 'n stil en rustige wegbreek benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahlatse M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

A very nice place and everything was there for the household. The owners were very friendly, it was cold but their swimming pool was very clean and we enjoyed the boom fire, will visit soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Rustig en privaat. Baie dankie vir 'n lekker rustige naweek. Tumuga sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Vrede vir jou siel! Die rustigheid in die natuur, wat jy kry, kan geen geld koop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 9 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 9 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tumuga Lodge Road, Farm Bloemhof, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96ed7fd352e898c148287936c59a806905a9747e162f5caa384e108738686ad4ebc279e5e0669c0da42f03acdeecca27b5bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag, vir 10 mense 8 5 1 5 Tumuga Lodge Road Farm Bloemhof, Percy Fyfe 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.085781866053 29.0856735052
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang