Turaco Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 171 Kudu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 180 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Turaco Lodge bied B&B en is in die Marloth Park Wildlife Conservancy geleë. Die dorp is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en het vrylopende wild soos die kameelperd, sebra, koedoes en vlakvark.
Verblyf by Turaco Lodge bestaan uit 6 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer; boonop bevat elke kamer geriewe soos lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetkamer bedien, en 'n pak piekniek of middagete kan gereël word. Gaste kan ook 'n heerlike 3-gang-aandete bestel wat onder die sterre op die dek of in die eetkamer bedien word.
'n Daaglikse wildrit en begeleide oggendstap is beskikbaar vir gaste om ook te bespreek. Daar is baie voëlkykgeleenthede terwyl jy by die swembad ontspan, wat oor die watergat uitkyk. Ander safari-aktiwiteite kan op versoek gereël word.
Gratis privaat parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel, en 'n lughawependeldiens kan teen 'n koste gereël word. Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is 93 km vanaf die lodge geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marcel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 171 Kudu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Turaco Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 171 Kudu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang