Successfully reported

Turksvy

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heidi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig en netjies. Lekker gebly en die rustige atmosfeer geniet. Die bed slaap heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Relaxing, post Two Oceans race. What a beautiful place! The host was amazing and our accommodation was homely. Definitely will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loes A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent. Beautiful accommodation with a friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Turksvy
Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet! Vriendelike groete

Morne E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik en gemaklik. Ons het baie lekker gebly by Turksvy. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en die atmosfeer uit die geraas van die stad was presies wat ons vir seker gehad het. Riki het uit haar pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Ons sal beslis terugkeer volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beste rus en wegbreuk ooit! Turksvy is die perfekte wegbreekplek vir 'n naweek of 'n week! Dit is verskriklik mooi, rustig en vriendelik! Riki is so vriendelik en gasvry! Ons sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Turksvy
Baie dankie, Christine, vir jou mooi woorde! Julle is altyd welkom op Groendraai. Riki

Janneke R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect. Will definitely go back! Very friendly people, lovely room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Turksvy
Dankie, Janneke! Julle was oulike gaste! Riki

Gerard L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlike rustige pragtige plekkie. Ek het baie lekker gebly, skoon, netjies, perfek ingerig met 'n baie gasvrye gasheer. Dit is so stil en rustig met 'n plaasgevoel weg van die gedruis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Peaceful. Beautiful accommodation and an accommodating hostess. Dogs were a treat, as were the kitty cats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riki
Turksvy
Thank you so much! Glad you enjoyed the cats and dogs. Regards, Riki

Arthur V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Farm meets style. It was a wholesome, very good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Turksvy
Baie dankie! Riki

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Awesome. Our stay was wonderful. Riki's customer service was wow. She is always willing to assist in everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riki Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA949e50e223eadad6590930947a91f11c035b9fc2c7d4b48d9e2fc8d575acc867249ce8afd0f6aa6e5d0252c6088b00b45095?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 Protea Road Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.791766502894 18.859756358162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang