Successfully reported

Turquoise Breeze Ocean Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Vicky V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlike, rustige wegbreek! Pragtige huis met lieflike ruim vertrekke en die see-uitsig is 'n bonus. Ons kon net heerlik uitrus! Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik. Ons was 'n groep van 5 volwassenes. My ma is in 'n rolstoel en dit was geen probleem, aangesien daar 'n mooi paadjie is waarop jy tot binne in die huis kan kom. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marionette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Great seaviews. Lovely house with great seaviews. Good area. In close proximity to Paternoster, Langebaan etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Baie lekker huis. Het lekker gebly. Die enigste kritiek is die kombuis en braai gereedskap wat nie op standaard is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronell E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Rustige kuier met baie mooi uitsig. Ons het vir die naweek by Turquoise Breeze Ocean Villa gebly. Dit is baie hondevriendelik met teëls / vinielvloere in die hele huis en 'n toe erf met hekkies wat vir ons ideaal was. Hoofslaapkamer se bed was baie goeie gehalte, badkamer ruim en goed ingerig. Mooi uitsigte vanuit die hele leefarea en kombuis en van die kamers. Kombuis se inhoud was egter teleurstellend, daar was getjipte bekers, min teelepels. Daar was geen melkbeker (alhoewel daar een op foto wys) of suikerpot nie, geen slaaibak nie, net plastiekbakke en teepot was uiters klein. Daar was geen melkfrother van die Nespresso-masjien om melk warm te maak nie. Die panne kan ook vervang word. Ek het nie gevoel dit weerspieël die huis se prys nie. Ons moes eers 'n paar bekers was wat vuil in die kas was. Dis so jammer, want dit is baie ruim en lekker huis. Ek sal dit aanbeveel indien bogenoemde aandag kan geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liesel P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Wonderful stay at Turquoise Breeze and Yzerfontein for the whole family! Great home with all the necessary items to make the holiday a real special one. Good beds, linen and towels. Well-appointed kitchen. Excellent entertainment areas including indoor braai, outdoor deck and excellent views. Very helpful owner and house manager!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

A very enjoyable stay in a lovely home. The house is immaculate and all you need to take is clothing and food. The hostess Gina was welcoming and friendly. Would love to stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

We had a wonderful stay and we’re welcomed by Gina and Hennie whom were really friendly and helpful. We will definitely be visiting again. Definitely a wonderful home to stay in for a family getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Heerlike vakansiehuis. Die huis was heerlik, goed toegerus en mooi see-uitsig. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delia D
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2021

Heerlike kuierhuis. Ruim en netjies met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Jeff's Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97thATmgW8sY3FxFP6zdT2NQg6y0TpGtW3KZbPkrZwag8l4FS6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense 12 5 1 5 25 Jeff's Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.366986550002 18.16998924687
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang