The Turtle Shell
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Eagle Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Vanaf R475 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Turtle Shell is 'n knus selfsorg-suite wat aan die hoofhuis vas is, met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Umtentweni, Port Shepstone.
Dit is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kamer beskik ook oor 'n klein slim-TV, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar. Hierdie eenheid het nie 'n stoof of mikrogolfoond nie.
Gaste het toegang tot 'n toegewyde braai-area en is welkom om daar te braai.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Hierdie eiendom is ongeveer 1.5 km vanaf Tweni-strand, met winkels en restaurante in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Peter Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 24 Eagle Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Turtle Shell het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Eagle Road, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang