Successfully reported

Turtle's Nest

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Chantell S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Okt 2025

Baie netjies, net dis nie lekker om die plek te deel met iemand as jy die hele nag daar is. Dis 'n baie lekker huis, netjies alles. Die enigste ding wat nie vir ons lekker was nie, is dat daar 'n woonstel aan die huis is waar 'n permanente huurder in bly. Dit was nie vooraf gesê nie, eers nadat ons ingeboek was. Die woonstel se stoep is reg langs jou stoep by die swembad. So Saterdag toe ons braai, toe braai hulle ook. Dit het nie vir ons lekker privaatheid gegee nie. So as mense die plek boek, as die hele plek, verwag jy nie om jou erf met iemand te deel nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Bairn Street, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4bd1528ffcd6db10b427cc8e8603db288072b0101654aa1b9f625f647d4fa62ee21e9b62a5b42ae1a8abcf0c709fe0dd069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 19 Bairn Street Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.839671456106 30.392966664424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang