Successfully reported
+21

Tuscany @ Sea 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Melkhout Street, Tuscany @ Sea, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tuscany @ Sea 3 is 'n knus dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die gewilde kusdorp Mosselbaai. Die plekkie is ideaal vir 2 volwassenes, maar kan ook 2 kinders bykomend akkomodeer, wat uit die besige stad wil ontsnap en die pragtige omgewing naby die see wil geniet.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n ketel, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike stoele, 'n slaapbank vir 2 kinders. Die woonstel het 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Buite is daar 'n lekker braai-area en speel parkie vir die kinders. WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Groot-Brakriviermuseum in, en daar is aktiwiteite soos visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk gedurende die seisoen en perdry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
1.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 47 Melkhout Street, Tuscany @ Sea, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Melkhout Street, Tuscany @ Sea, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa48f700f31b43315d99a8047af5488d1c11f2b68c19e9d803870011db7992afdb8d13a6f506b0a52baa5ebcc0aaf27e24c35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 3 47 Melkhout Street Tuscany @ Sea 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065283886037 22.199346825108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang