Successfully reported

Twalap

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Magdel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Twalap het werklik in elke behoefte, fantastiese kwaliteit. Onverbeterlike akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dis een vir die boeke! Dit was 'n belewenis! Dankie dat ons kon deel in julle mooi! Twalap het ons harte gesteel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fabulous. Beautiful home, fabulous view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Sewe dae van see sien, hoor en ruik – ’n ware bederf! Die huis is uitstekend toegerus met alles wat ’n mens nodig het. Daar was niks te kort nie – net gemak en gerief. Dit is duidelik dat daar met sorg beplan is om gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Stunning and relaxing. The stay was awesome. Sea views were amazing. The place has everything you need. The grouting in the showers needs some attention and it is a bit mouldy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Twalap
Thank you for your review. I am glad that you enjoyed your stay. The grouting in the shower is on our to-do list.

Adele M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Baie lekker gebly in Twalap en kan dit aanbeveel. Ons het baie lekker gebly in Twalap, die ligging is perfek op die strand en mens kan lekker op die stoep sit en kyk hoe die vissersbootjies uit en inkom. Die huis het alles wat jy nodig het en is baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Twalap
Goeiemore Adele. Ek is so bly julle het vir Twalap geniet. Daar is min dinge so mooi soos 'n sons ondergang vanaf Twalap se stoep.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 928

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27aa87a6cd3dba70367bfea3725ea40d15223599aa4359f5972e4bfab862ac52efd02f2664af5bb1cc9979fd5d9b15bf12be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808788836521 17.888886984391
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang