Successfully reported
+40

Twalap

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Twalap is 'n bekoorlike vakansiehuis in Paternoster en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is ideaal vir familie of vriende wat verblyf soek wat stapafstand vanaf die strand is.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Hierdie area lei na 'n stoep met buitesitplek met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Magdel B
Saam met lewensmaat
5.0
Twalap het werklik in elke behoefte, fantastiese kwaliteit. Onverbeterlike akkommodasie!
Okt 2025
Ansie N
Gesin met tieners
5.0
Dis een vir die boeke! Dit was 'n belewenis! Dankie dat ons kon deel in julle mooi! Twalap het ons harte gesteel!
Jul 2025
Megan H
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous. Beautiful home, fabulous view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Wesley M
5.0
Sewe dae van see sien, hoor en ruik – ’n ware bederf! Die huis is uitstekend toegerus met alles wat ’n mens nodig het. Daar was niks te kort nie – net...
Sien meer
Feb 2025
Melanie E
Saam met lewensmaat
4.8
Stunning and relaxing. The stay was awesome. Sea views were amazing. The place has everything you need. The grouting in the showers nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 928

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twalap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27aa87a6cd3dba70367bfea3725ea40d15223599aa4359f5972e4bfab862ac52efd02f2664af5bb1cc9979fd5d9b15bf12be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808788836521 17.888886984391
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang