Successfully reported
+45

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Twee Palms Selfsorg Woonstelle bied bekostigbare en gemaklike selfsorgverblyf in die oulike dorpie Kakamas. Geleë aan die oewer van die Oranjerivier, dien hierdie rustige dorpie as 'n rustige toevlugsoord te midde van wingerde en plase.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 10 vrystaande eenhede, elk met sy eie toegewyde parkeerplek. Die eenhede is deeglik toegerus om aan gaste se noodsaaklike selfsorgbehoeftes te voldoen en sluit bykomende geriewe in soos 'n TV met DStv EasyView en lugversorging vir ekstra gemak.

Die eiendom word volledig deur sonenergie aangedryf, wat 'n omgewingsvriendelike en volhoubare verblyf verseker. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en gratis WiFi op die perseel.

Besoekers kan die nabygeleë Augrabies-waterval Nasionale Park verken, wat spog met asemrowende uitsigte oor die waterval, of buitelugaktiwiteite soos stap, bergfietsry en 'n besoek aan die plaaslike warmwaterbronne geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Peter V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld! Francois is baie vriendelik en behulpsaam! Baie mooi plekkie, baie netjies en ons het heerlik gekuier.
Sep 2025
Anton G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Lekker rustige blyplek naby alle geriewe.
Sep 2025
Arthur W
Saam met lewensmaat
5.0
The place that makes one want to return. Very nice little place. Everything very neat and clean. Francois was very attentive and aware ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Elna S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer by Twee Palms tuisgaan. Ons verblyf was baie aangenaam. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Venesia I
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike, warm ontvangs. Sal beslis weer daar tuisgaan. Baie lekker gebly, dankie.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Twee Palms Selfsorg Woonstelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1808d16b7789b17599bfdb7d44d6b85a445090396e7b65a676db84f17a29482f9287be162e2b611af628c7bbedd7db630b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 303 Neethling Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.765783 20.615998
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang