Successfully reported
+66

Tweede Lente

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Seal Crescent, Lampiesbaai, Saint Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Tweede Lente is 'n verwelkomende vakansiehuis in die hartjie van Lampiesbaai, St. Helenabaai, aan die skilderagtige Weskus. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende wat naby die see wil bly.

Die huis bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bied ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met beide 'n dubbel- en 'n driekwartbed gemeubileer is. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamer en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV met stromingsdienste in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan beide binne- en buitebraaigeriewe geniet, sowel as gratis WiFi en veilige parkering.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 50 Seal Crescent, Lampiesbaai, Saint Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Seal Crescent, Lampiesbaai, Saint Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc8487709ebf5ccfe9bbc7a8d3d038b168b2428b0f354e39daa667b1fa904cbf275bf95cef47b69eb8c5d86d4fa585b00b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 50 Seal Crescent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.7225615046 17.963177095701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang