Twelve on AJ
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Arie Jonas Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Twelve on AJ is net 2 km vanaf NWU geleë en is ook naby hospitale, skole en sportstadions, sowel as die middedorp. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf.
Verblyf word gebied in 3 semi-selfsorg-eenhede. Eenheid 1 het slaapplek vir 4 gaste, Eenheid 2 het slaapplek vir 2 gaste en Eenheid 3 het slaapplek vir 2 gaste. Die eenhede is ingerig met óf 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens óf 1 enkelbed. Al die eenhede beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het ook 'n oopplan-leefarea wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Privaat ingang is beskikbaar vir elke eenheid en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Arie Jonas Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Twelve on AJ het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Arie Jonas Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang