Twice Central Guesthouse
Beskrywing
Die individueel versierde kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat met topgehalte linne opgemaak is, en 'n en suite-badkamer met luukse geriewe. Die kamers het lugversorging en elkeen beskik oor 'n lessenaar, platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en komplimentêre koffie-kapsules en komplimentêre tee. Kamer 4 en 6 kan as skakelkamers gebruik word om 'n gesinskamer te vorm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Ons het 4 fietse wat u welkom is om te gebruik op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is ideaal vir wittebroodpaartjies of spesiale geleenthede en beskik oor 'n koningingrootte-bed wat met topgehalte linne oorgetrek is, en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en 2 wasbakke. Die kamer lei na 'n privaat sitarea in die tuin. Die kamer het ook lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en komplimentêre koffie-kapsules en komplimentêre tee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Ons het 4 fietse wat u welkom is om te gebruik op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die individueel versierde kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat met topgehalte linne opgemaak is, en 'n en suite-badkamer met luukse geriewe. Die kamers het lugversorging en elkeen beskik oor 'n lessenaar, platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en komplimentêre koffie-kapsules en komplimentêre tee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode. Ons het 4 fietse wat u welkom is om te gebruik op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Hamman Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang