Successfully reported

Twilight Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alistair F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons sal weer kuier. Uitstekend. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Rustig , skoon , netjies en baie prakties. Dit was huis weg van huis. Een van die uitsonderlike blyplekke van al die webtuiste se plekke waar en al geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renèl O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We would have loved to stay longer and will definitely do so in future. We really enjoyed our stay. The photos on the website gives a good idea of the facilities. The kitchen is equipped with more than enough utensils:.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag
5.0
Apr 2025

Aangename verblyf ervaring. Kom weer. Baie lekker gebly. Huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerik en rustig. Baie veilig en rustige area. Netjies en geskik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag
4.8
Apr 2025

Very good find. A gem, well priced, spacious and comfortably appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Clean and very friendly. Very friendly, helpful, and clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Besigheid of familie - uitstekende keuse vir verblyf in Plett. Kathi het baie goeie kommunikasie toegepas, sodat ek geen onsekerheid gehad het van hoe ek toegang gaan kry ens. nie. Ek was heeltyd op my gemak en ingelig. Ek is vriendelik ontvang en die eenheid is goed aan my verduidelik. Die eenheid is groot genoeg vir 4 mense, met 'n groot badkamer met bad en stort en baie spasie! Die eenheid, insluitend die kombuis, is baie goed ingerig en dit was maklik om selfs gerookte salm met kapokaartappels en slaai voor te berei. Die eenheid se ligging is goed - net uit die gewoel van die stad, maar naby genoeg daaraan ook. Die eenheid is baie veilig met sy eie alarmsisteem. Twilight Cottage sal definitief my eerste keuse vir verblyf in Plett wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike ontspanning in Plettenbergbaai by Twilight Cottage. Wat 'n aangename ervaring. Alles waaraan jy kon dink was daar en nog meer. Daar is aandag gegee aan fyn detail. Vriendelike ontvangs deur the host. Goeie inligting oor die omgewing en wat gebeur. Sal definitief vriende aanbeveel om daar te gaan afpak en ontspan. Sal ook graag self weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline K
1 nag
5.0
Jun 2024

A peaceful pamper. What a beautiful and spacious place to stay at, in a peaceful neighbourhood! Everything was just as advertised. And the friendliness, kindness and hospitality of the hostess made me feel at home from arrival. The accommodation has everything one may need and it is very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kathi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Ferdinand Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcOdqgko6mRDGngnjwbwoGFGgSf8Q07Ob3xBCRayJx4doOPnXHr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 12 Ferdinand Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046125688155 23.360975682735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang