Twin Cabins at Romansbaai
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romansbaai Beach Estate, 351 Oystercatcher Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Twin Cabins at Romansbaai is tussen fynbos op die Romansbaai Beach Estate in Gansbaai geleë. Hierdie privaat landgoed bied toegang tot 'n ongerepte, privaat sandstrand en Twin Cabins is net 'n paar meter van die hoofstrandpaadjie af geleë.
Die 2 huisies word deur 'n toegeboude binnehof geskei. Die hoofhuisie het 'n kombuis, eet- en sitarea, 'n gastetoilet, 'n aparte stoorkamer en 'n ingangsportaal. Die slaapkamers is in die tweede huisie. Daar is 2 privaat en suite-slaapkamers met ekstra lang koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met instapstorte.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gas- en elektriese oond en stoof, mikrogolfoond, koffiemasjien, drankyskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Ander geriewe sluit 'n musiekstelsel, smeulstoofkaggel en draagbare houtskoolbraaigeriewe in.
Twin Cabins beskik ook oor 'n groot binnehof wat na noord front en 'n braai-area, ingeboude sitplek, vuurput, pergola met 'n buite-eetarea, 'n pizza-oond en 'n swembad het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Romansbaai Beach Estate, 351 Oystercatcher Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Twin Cabins at Romansbaai het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romansbaai Beach Estate, 351 Oystercatcher Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang