Twin Okes Self-catering Units
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Waterbessie Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6880, Oos-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Twin Okes bied selfsorgverblyf in die hartjie van Jeffreysbaai. Suid-Afrika se kusjuweel. Jeffreysbaai is wêreldbekend vir sy skouspelagtige branderplankry, en bied ook heelwat ander besienswaardighede en doendinge om jou te vermaak.
Twin Okes bied verblyf in 2 dubbelverdieping-selfsorgeenhede wat elk slaapplek vir tot 10 gaste het. Elke eenheid het 3 slaapkamers. Slaapkamer 1 is op die onderste verdieping geleë en beskik oor 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n bad. Slaapkamers 2 en 3 beskik elk oor 'n dubbelbed en 2 enkelstapelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met DStv in.
Parkeerplek is voor die eenhede beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
WAVES GUESTHOUSE Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 14 Waterbessie Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6880, Oos-Kaap
- Gaste dink Twin Okes Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Waterbessie Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang