Two Bells Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Fleming Street, Hospital Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Two Bells Guest House bied gerieflike verblyf in Bloemfontein, ideaal vir vakansie- en sakereisigers. Die gastehuis is maklik bereikbaar vanaf die N1 en is naby Windmill Casino, winkelsentrums, hospitale en skougronde geleë.
Verblyf word gebied in 10 stylvolle gastekamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit 'n swembad en braaigeriewe in, en gaste is welkom om die knus sitkamer-omgewing wat by die swembad-area beskikbaar is, te geniet.
Die gastehuis bied 'n heerlike ontbytspyskaart, en gaste het die keuse tussen óf 'n volledige Engelse ontbyt wat 'n kontinentale ontbyt insluit, óf die opstaan-en-gaan-ontbyt wat 'n verskeidenheid vrugte, graankos of muesli bied vir die baie besiges. of gesondheidsbewus. Ontbyt moet met aankoms bestel word. Aandete sal slegs op versoek bedien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Fleming Street, Hospital Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Two Bells Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Fleming Street, Hospital Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang