Successfully reported
+22

Two Falls View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Virgilia Street, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë aan die buitewyke van Mount Anderson in Sabie, binne die skilderagtige Drakensberge van Mpumalanga, bied Two Falls View gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, wat dit 'n ideale keuse maak vir paartjies.

Dié eiendom bied gaste 'n verskeidenheid van 2 gerieflik gemeubileerde suites wat elk 'n privaat badkamer het. Die kamers is toegerus met knus beddens, linne, badhanddoeke en privaat ingange. Albei suites spog met goed toegeruste kombuise, eetareas en komplimentêre WiFi-toegang. Gaste kan ook privaat patio's en toegang tot braaigeriewe geniet.

Two Falls View is 'n kort entjie se ry vanaf alle geriewe in die Sabie-dorpie en ongeveer 60 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek, en 350 km vanaf Johannesburg en Pretoria. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hercules D
5.0
Enjoyable and friendly service. Lesley is an amazing host and she took me through everything in the room and explained everything clear...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Chanel V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons tyd en verblyf baie geniet. Die bed kan dalk net vervang word. Ons het die privaatheid baie geniet.
Feb 2025
Jenique M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker vir ons honeymoon. Baie lekker gebly, sy het elke dag die plek kom skoonmaak as ek en my man gaan hike het.
Sep 2024
Sajal G
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money, nice view and easy access to the town and nearby places. Amazing, this place is next to the mountains and the host is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Gavin L
Saam met lewensmaat
4.6
The stay over was great, the weather not so good. The stay over was great and the access was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 38 Virgilia Street, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Two Falls View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Virgilia Street, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4c10b9bf7a6371be7fcd16a4ad0a6334831e2d8ca185740ce9a5344eb9df936fe0f8bc34e31b0708d0dc70ba83358921d5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 38 Virgilia Street Mount Anderson 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.1118611 30.7643696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang