Successfully reported

Two Oceans Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johannes D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker fantasties. Fantastiese verblyf, lekker om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Bokki was very friendly and helpful. No complaints, everything was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

In 'n neutedop - puik! Alles by Two Oceans Stay was top klas! Van die bespreking tot by die vertrek. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was baie netjies en skoon, goed toegerus en goeie waarde vir geld. Vir ons was die bonus dat hulle dierevriendelik is. Ons sal hulle beslis weer besoek en sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gallie P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Uitstekende diens. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilig, skoon, goeie ligging. Die verblyf was wonderlik en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie ontspanne omgewing en atmosfeer. Baie skoon, netjiese en gerieflike akkommodasie. Sorgsame gasvrou en gasheer wat jou baie welkom laat voel. Toesluit motorarea wat gerustellend was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anandi M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Wonderlik. Baie veilig en naby hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle E
Kort verblyf
4.0
Apr 2025

Baie vriendelik ontvang, lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, dankie. Woonstel was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie was privaat, stil, skoon en baie oulik. Die beskuit was heerlik. Ons het baie lekker gebly. Ons het baie veilig gevoel. Die ontvangs was baie vriendelik, en koste vir verblyf was baie redelik. Die privaat tuintjie was 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therashan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A total delight. It was really lovely, very cozy and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius van den
Heever

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 112
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 112
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 112
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kollege Street, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d8930eb628dc23bab464ae42e093e91a1c8486c190d16aba7c9d8c8c2c8541bea1ff8f36613f3448bfc3e916da3edf73e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 111 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 13 Kollege Street Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872966 18.5741917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang