Successfully reported
+22

Two on Milner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Milner Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Two on Milner is in Rondebosch en spog met 2 aparte, stylvolle en ruim oopplan-eenhede.

Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en broodrooster insluit toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi en gratis, privaat parkeerplek is beskikbaar. Die tuin langs die stoep is ook vir gaste se gebruik.

Die verblyf is naby die Kaapse middestad, Kirstenbosch Botaniese Tuin en gaste kan ook 'n veerboot na Robbeneiland neem wat slegs 11 km vanaf die eenhede is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Milner Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two on Milner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Milner Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA019bb91a6c4c0fcc23ed6b393bffeecf5af50446682b7d7b7d90649819e67ac761d0bf1de918a4b01b8028f22b5a0be43dd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 2 Milner Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.960357245865 18.485508771728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang