Successfully reported
+27

Two Vines Romantic Guest Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 144 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Two Vines Romantic Guest Apartment is in 'n rustige woonbuurt in die dorpie Stellenbosch geleë.

Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstel wat op die eienaar se perseel geleë is. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed met sagte, wit beddegoed van die beste gehalte. Die en suite-badkamer het 'n groot, moderne stort, toilet en wasbak met pakplek. Die eenheid het 'n klein hoeksitkamer en 'n eetarea vir 2 beskikbaar. Dstv is beskikbaar met beperkte kanale, gaste is welkom om hul eie slimkaart saam te bring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, eenplaatstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese eierkoker en 'n broodrooster. Dit is ook toegerus met breekware en alles wat nodig is. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien.

Die eenheid beskik ook oor 'n alarmstelsel, lugversorging, gratis WiFi en parkeerplek van die straat af.

Gaste kan wynproe, voetslaan, gholf, visvang, kanovaart, perdry, 4x4-roetes en bergfietsry geniet. Die eienaars sal jou graag bystaan met reëlings of besprekings vir wyntoere, pendeldienste en doendinge in die area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Cecilia U
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrye eienaar en beskikbaar vir enige probleme. Lekker gebly. Gerieflik naby die hospitaal.
Aug 2025
Lorain M
Saam met lewensmaat
5.0
Very practical for us needing to be near Stellenbosch for business. Our stay was good, that's why we returned for a second stay. The ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Lorain M
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Had a good time. It's a lovely quiet neighbourhood and everything nearby, shops in Stellenbosch.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Sisamkele M
Besigheidsreis
5.0
I really enjoyed my stay because the apartment was so beautiful and peaceful. The apartment was quite beautiful, a nice open space. Mod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Patric P
5.0
The stay was extremely relaxing and enjoyable. The area of the place is not too far from Stellenbosch central, which made it easy to tr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Vines Romantic Guest Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 144
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 144
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 144
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQqDLKN8B7H8wVGtNAb2q71owRC6gVbH1bAUPCCNtnHFSp4kTWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 144 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 4 Swellengrebel Road Die Boord 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.95227559024 18.851242214441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang