Successfully reported
+28

Tyger Lake Blue Luxury Executive Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Niagara Road, Tyger Lake, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tyger Lake Blue Luxury Executive Apartment is in Bellville, 'n voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende, maar sentrale wegbreek soek.

Die woonstel bestaan uit 1 kamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is gemeubileer met 'n rusbank en 'n werkstasie en kan as 'n kantoor gebruik word. Die leefarea het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad.

Die leefarea sluit ook 'n slim-TV met stromingsdienste in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Ontspan op die balkon en geniet die pragtige uitsigte oor die meer. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë naby 'n wye verskeidenheid restaurante, Tygervalley Mall, Willowbridge Centre en die Cool Runnings-sleebaan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Donovan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 2 Niagara Road, Tyger Lake, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tyger Lake Blue Luxury Executive Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Niagara Road, Tyger Lake, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9cbb09bbc905ebeed686b4d7d6ca9e6adc546d9bfd85e3bd2a8752f9f83bac445ec09d5f29993f45282fea214c34697f5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Niagara Road Tyger Lake, Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.874243034103 18.629147677946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang