Successfully reported

Tyger Lake Luxury Loft

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Devron A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful, tranquil, comfortable, safe, relaxing, happiness. It was a perfect getaway for some much needed R&R, the loft was truly luxurious, neat, clean and well furnished. The aesthetics and design are on point. The perfect balance of suburban life meets nature. The amenities ensure that you don't need to go far to meet any of your needs and wants. You can't go wrong here. Just amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stylvolle apartment. Lekker ligging langs die meer en mooiste uitsig. Super! Baie lekker! Mooiste ligging en lieflike uitsig. Ruim apartment.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Baie gerieflik geleë, netjies en baie stylvol!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marozanne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stylvolle verblyf wat ons baie geniet het. Ons het baie lekker gebly, gasheer was baie tegemoetkomend en hulpvaardig. Baie mooi afwerkings en uitsig. Definitief die moeite werd gewees en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoli O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Rustig met baie mooi uitsig - goed na 'n lang dag se werk. Lekker gebly - vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2025

Die ligging is uitstekend, die verblyf is luuks en dit was beslis die moeite werd. Die ligging is uitstekend, die verblyf is luuks en dit was beslis die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Haydn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Niagara Way, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4cab769d70e6000a1e7dbb61a68557c46ec45a51318a1eaad45a832a7d1a7370896fe39861871a8d9f934896a256390418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Niagara Way Cape Town 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.874122164671 18.628887151217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang