Tygerfontein Safari Tents
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amakhala Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die Amakhala-wildreservaat in Groter Addo, bied Tygerfontein Safari Tents selfsorgverblyf 32 km vanaf die Addo Olifant Nasionale Park, wat dit geskik maak vir daguitstappies na die park en omliggende besienswaardighede.
Verblyf word aangebied in verhoogde safaritente wat in die bos geplaas is. Elke tent is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elektrisiteit en warm water word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde eetarea en kroeg, met WiFi beskikbaar regdeur die kampeerterrein. Maaltye en geselekteerde drankies is beskikbaar op afspraak.
Die eiendom bied uitsigte oor die Amakhala-wildreservaat en is geleë in 'n natuurlike omgewing, wat die geleentheid bied om die gebied se wildlewe en natuurskoon te ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Justine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Amakhala Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amakhala Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang