Successfully reported
+14

Tygerfontein Safari Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Amakhala Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tygerfontein Safari Villa is 'n selfsorg-lodge wat langs die N2-hoofweg geleë is; geleë 32 km vanaf die Matholweni-hek van die Addo Olifant Nasionale Park. Die lodge is ook 'n ideale basis vanwaar jy die ander omliggende wildreservate kan verken.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed; die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens; die derde kamer het 'n dubbelbed, en die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook.

Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 14, en die sitkamer het 'n TV en 'n houtkaggel om te gebruik. Die leefarea lei na die agterplaas met 'n tuin, 'n braai-area en 'n swembad.

Tygerfontein Safari Villa is ook ideaal geleë ongeveer 71,3 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, en die stad se sakekern; ontspannings- en besigheidsgeriewe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • N2, Amakhala Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tygerfontein Safari Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Amakhala Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d6ee164bb041a128b578eff55a5b111430b3b6b4c452ac959ef24239792766adac9ba3715f923f04223b121f46d51d8e501?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 N2, Amakhala Game Reserve Paterson 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.540333 26.037867
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang