Successfully reported
+25

Udayana House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Controversy Drive, Assagay, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 650 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Udayana House is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die Middellande in Assagay, KwaZulu-Natal. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf omring deur die natuur.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 7 gaste in 4 slaapkamers met 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en skakel aan die vierde slaapkamer wat 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die derde badkamer 'n wasbak en toilet het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein etenstafel toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n kaggel en 'n etenstafel. Hierdie kamer lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe, 'n groen tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe soos Hillcrest Country Market, PheZulu Safari Park, winkels en restaurante.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izolda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Controversy Drive, Assagay, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Udayana House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 650
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 650
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Controversy Drive, Assagay, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec15e5784a642f93b41ffa44cd491a417044a48cadefa9c08d7c7d90f0d7af7021822cd344b01326f84c74062b9e82e46fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 8 Controversy Drive Assagay 3624 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.768962 30.735991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang