Uit Rat Uit
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Uit Rat Uit is 'n selfsorgvakansiehuis in Eersterivierstrand en is ideaal vir 'n gesin. Die huis is binne maklike bereik vanaf die strand en Tsitsikamma Nasionale Park.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Daar is 3 slaapkamers wat ingerig is met 'n dubbelbed en 2 van die slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die sesde slaapkamer het 'n stapelbed sowel as 'n enkelbed. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers wat elkeen toegerus is met 'n bad. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en basiese toebehore. Die leefarea maak oop op 'n balkon wat spog met skilderagtige uitsigte oor die see. Die huis bied ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Gaste kan visvang, swem, fietsry, bergfietsryroetes, voetslaan, tennis en voëlkyk in die area geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Franette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 137
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 55 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
- Gaste dink Uit Rat Uit het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang