Successfully reported

Uiteindelik

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Muriel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uiteindelik is 'n fantastiese kuierplek. Ons kort vakansie by Uiteindelik was die beste wat ek nog saam my familie gekuier het. Die huis was netjies en silwerskoon. Ons kon op die groot stoep aan die groot tafel etes geniet met die rustigheid wat die omgewing bied en voëltjies wat kom water drink en kos eet. Die huis bied alles wat noodsaaklik is en nog baie meer. Die vertrekke is groot en gerieflik, so ook die meubels en rusbanke. Daar is 4 smart TV's. Die braaikamer is 'n lekker kuierplek, toegerus met alles wat nodig is, oorgenoeg braaihout wat ons kon gebruik. Die eienaar is 'n liewe, gawe, omgee mens. Ek sal definitief weer wil kuier en ook sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacob
Uiteindelik
Baie dankie vir jou mooi woorde. Sien julle gou weer.

Pippa F
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Absolutely sensational! A wonderful stay in Arniston. We had an incredible stay. One family of four plus two sets of grandparents and three dogs. The house was well equipped, lots of attention to detail and absolutely perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine S
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Ons het heerlik gekuier. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is ten alle tye gerieflik. Die huis is baie stylvol gemeubileer en beskik oor alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jacob
Uiteindelik
Baie dankie, Lorraine. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Sixth Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5010e9db43b1738b7f0f4ba03c98a6b9fdf44826a41d3e10a090c3a92b65ec801e3d5cac8b06cb9f0b1760bbc66e57dd649?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 27 Sixth Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6646332 20.2276648
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang