Successfully reported

Uithoek Vakansie Oord

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Werner L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Really amazing, and really better than I had imagined. The stay was brilliantly peaceful, the view was breathtaking and so much effort was put into place for the chalet, and our stay. It was clean and neat. I do suggest that you have an SUV or bakkie when travelling here, as a sedan is not your best option, but other than that the place is immaculate. I will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Super host and awesome views. We arrived to a well equipped chalet that had an amazing view and friendly host. Our host was available when we needed assistance and even checked in on us while driving back from Lesotho to ensure we were safe. We had an amazing time at Uithoek and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muller D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Sal vir almal aanbeveel. Dit was 'n lieflike plek gewees en ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende wegbreek. Baie geniet, stilte en vrede. Uitdagende 4x4 rit maar die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Saam met ons volwasse kinders gekamp. Staproetes baie geniet. Lieflike weer gehad. Pragtige kampterrein met gras en bome. Ablusie skoon, netjies en modern. Genoeg warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Uitmuntend. Baie lekker kampplek. Rustig, goeie diens, warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Mooi, rustig en salig. Die kampplek is baie mooi versorg en netjies. Ek het baie lekker gekamp. Dis baie mooi en rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great. Great plek. Ons vertel vir almal hoe mooi dit is, asook die ambiensie wat altyd skoon is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

My naweek by Uithoek Vakansie Oord was 'n wonderlike ervaring. Ek het onlangs 'n wonderlike naweek by Uithoek Vakansie Oord deurgebring en dit was 'n onvergeetlike ervaring! Die plaasatmosfeer was baie ontspanne en die natuurskoon was pragtig. Die akkommodasie was netjies en gerieflik, met al die nodige fasiliteite. Die aktiwiteite op die plaas, soos stap en dierekyk, was 'n groot hoogtepunt. Ek kan Uithoek Vakansie Oord aan enige iemand aanbeveel wat op soek is na 'n rustige en lekker wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minea N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Restful. Great hiking trails. Fresh air and water. We got charged at by some wildebeest on two occasions as we walked towards the main entrance. If I had a weapon, I wouldn't have hesitated to shoot at them. Not a good feel when having family threatened.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 607

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 268 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S109, Uithoek Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcvgvNVEh9KjbQnEkjsv7l7m9qDMgLWIzjvSCt7beK3gU1P57pB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 S109 Uithoek Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.543608 28.200517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang