Uitkomst Selfsorg Akkommodasie
Beskrywing
Die Paleis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n rusbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis en -eetarea is toegerus met 'n gaskas, ketel en gasstoof, terwyl lig deur paraffienlampe verskaf word. 'n Donkie verskaf warm water en word aangevuur deur hout, wat voorsien word. Neem asseblief kennis dat daar geen selfoonontvangs of elektrisiteit op die perseel is nie. Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien. Gaste kan die rustigheid van die plaaslewe geniet, met doendinge wat insluit swem in 'n plaasdam, water drink uit 'n natuurlike fontein, stap, fietsry, of deelneem aan plaasaktiwiteite. Die rustige omgewing bied ook pragtige sonsondergange en helder sterre nagte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar geen selfoonsein of elektrisiteit is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Boksfontein, 40 km from Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang