Successfully reported

Uitkyk

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Annalie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Refreshing and peaceful. Absolutely amazing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die uitsig is asemrowend mooi en die huis is volledig en baie netjies toegerus. Ons twee-aande-verblyf by Uitkyk was fantasties en ons beplan reeds om weer terug te gaan in die nuwe jaar. Die koue Julie-aande het ons verhinder om saans buite te braai, maar die gesellige binne-braai en onbelemmerde uitsig het steeds heerlike kuier-aande moontlik gemaak. Dit was 'n groot pluspunt dat 6 volwassenes gemaklik geakkommodeer kon word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Absoluut kwaliteit tyd saam met goeie vriende en familie geniet. Die huis was baie mooi, binne en buite, en baie goed toegerus. Daar is iets vir oud en jonk, en die trappies af strand toe was nogals goeie oefening en pret.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Would love to go again. We loved our stay. It was home away from home but with an amazing relaxing outside area. Great for summer time, but we enjoyed even the cold misty mornings there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Beeldskone natuur. Pragtige uitsig met netjiese en skoon verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luette N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Rus vir die siel. Ons het dit vreeslik geniet. Ligging is perfek en die huis is net groot genoeg. Die huis het natuurlik bietjie onderhoud nodig en 'n skottelgoedmasjien sal nice wees, maar verder nie klagtes nie. Ons wil graag weer vir 'n week gaan in Jan 2026.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gené C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Breathtaking home on the ocean. Had a lovely time. Just the break we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker leef en kuier huis met 'n pragtige ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angolique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Memorable. Would go back any day. Was absolutely lovely with the best views and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Stunning accommodation. Absolutely stunning accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf86644387a576e1f79bc3604a65f253573a9a8bedefbed293a843416ae38a609c4cd63432efe0962ee7765e501e58c9bb44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 10 mense 27 5 1 5 41 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071629502371 24.220883953224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang