Successfully reported
+24

Uitkyk

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Uitkyk is 'n pragtige selfsorghuis met panoramiese see-uitsigte en direkte toegang tot die strand, geleë in Eersterivier, Tsitsikamma.

Hierdie huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en maak direk oop na die dek. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens bevat. Al 3 slaapkamers deel 2 badkamers; een het 'n stort en die ander het 'n bad.

Uitkyk het 'n moderne kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank vir 4. Hierdie oop ruimte sluit 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale in.

Daar is 'n eetkamer met 'n eetkamertafel vir 6 en 'n binnenshuise braai-area wat oopmaak na 'n groot dek met uitsig oor die see. Dit is waar gaste die meeste van hul tyd sal deurbring met oorgenoeg buitemeubels en 2 sonstoele. Daar is 'n braai-area met betonsitplek op die dek waar gaste die see-uitsigte kan geniet terwyl hulle braai.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annalie G
Saam met lewensmaat
5.0
Refreshing and peaceful. Absolutely amazing and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Salome V
Saam met vriende
5.0
Die uitsig is asemrowend mooi en die huis is volledig en baie netjies toegerus. Ons twee-aande-verblyf by Uitkyk was fantasties en ons beplan reeds om...
Sien meer
Aug 2025
Yolande G
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut kwaliteit tyd saam met goeie vriende en familie geniet. Die huis was baie mooi, binne en buite, en baie goed toegerus. Daar is iets vir oud e...
Sien meer
Jun 2025
Allison M
Saam met lewensmaat
5.0
Would love to go again. We loved our stay. It was home away from home but with an amazing relaxing outside area. Great for summer time,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Gerhard D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker leef en kuier huis met 'n pragtige ligging. Sien sterre.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 41 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Uitkyk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf86644387a576e1f79bc3604a65f253573a9a8bedefbed293a843416ae38a609c4cd63432efe0962ee7765e501e58c9bb44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 10 mense 27 5 1 5 41 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071629502371 24.220883953224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang