Successfully reported
+39

Uitkyk Guest Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N8, Kimberley, 8304, Vrystaat
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uitkyk Guest Farm is op 'n wildsplaas geleë wat 20 km vanaf Kimberley van die N8 af na Bloemfontein is.

Die verblyf is ideaal vir 'n groep of gesin en beskik oor 3 houthutte met slaapplek vir 2 mense elk. Die hutte met lugversorging is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met storte. Elkeen van die hutte is toegerus met 'n kluis vir waardevolle items, 'n paneelverwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n haardroër, handdoeke en japonne.

Die gemeenskaplike geriewe sluit 'n sitkamer, 'n kombuis, 'n onderdak-eetarea buite en 'n boma met braaigeriewe vir 'n aand onder die sterre in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser, en gerieflikheidshalwe word 1 sak ys en 1 sak hout met aankoms voorsien. DStv is ingesluit.

’n Groot kolonie Kaapse aasvoëls woon op die plaas, en aangesien die kamp nie omhein is nie, loop die wild vrylik in en om. Gaste kan die plaas te voet of per fiets verken, of op 'n selfry-wildrit gaan.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the N8, Kimberley, 8304, Vrystaat
  • Gaste dink Uitkyk Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N8, Kimberley, 8304, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49eed01d14e6241194432bd31c193270f6f20a5c68acfa928f7b63b95fb9062b8cc3b0add1c140822962582e4fafab24666f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Off the N8 Kimberley 8304 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.890928886321 24.886787620619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang