Uitkyk House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2313, Waterkop, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Uitkyk Huis is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Waterkop-area, aan die buitewyke van Prins Albert. Die bekoorlike dorpie is onder die Swartberg in die Karoo-streek geleë en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite om te geniet, van wyn-, olyf- en kaasproe tot sterrekyk en die verkenning van historiese besienswaardighede.
Hierdie huis met slaapplek vir 6 mense bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim leefarea met lugversorging en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond, terwyl die opwasarea 'n wasmasjien en skottelgoedwasser het. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die eenheid maak oop na 'n stoep waar gaste 'n tafel met 10 sitplekke en 'n braai-area sal vind.
Gaste is welkom om af te koel in die swembad, wat spog met pragtige uitsigte oor die plaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Madri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erf 2313, Waterkop, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitkyk House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2313, Waterkop, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang