Successfully reported
+72

Uitspan Baviaanskloof

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitspan Baviaanskloof is in die westelike deel van die Baviaanskloof, 45 km vanaf Willowmore en 10 km vanaf die Nuwekloofpas. Gehalteverblyf word gebied aan 'n gesin of groep vriende. Verblyf is beskikbaar in 3 chalets, 1 dubbelkamer en 2 onderdak-karavane wat as 'n geheel bespreek word.

Chalet 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes, met 'n ekstra slaapbank vir 'n kind. Chalet 2 is 'n dubbelverdieping-houthuis vir 6 gaste. Chalet 3 bied slaapplek aan 12 gaste en is ideaal vir 'n familiegroep. Die chalets bied pragtige uitsigte op die berge.

Die dubbelkamer is ideaal vir 'n paartjie en is agter die lapa. Die onderdak-karavane bied basiese verblyf met privaat ablusiegeriewe.

Al die eenhede het privaat braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dawie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel! Ja, baie! Dit was ons derde besoek daar en sal weer gaan!
Okt 2025
Karen N
Saam met vriende
5.0
Amazing experience in a beautiful setting. Such a beautiful property with attentive hosts. It's a pity we could only stay for one night...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en baie mooi. Het 'n wonderlike tyd gehad in huisie nommer 1.
Sep 2025
Willem M
Saam met vriende
5.0
Beautiful and peaceful. Beautiful and quiet area, nice hikes but they can do better at informing guests about the distances. We ended u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annelia D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf en pragtige omgewing. Uitsonderlike stil en netjiese verblyf met ongelooflike ligging.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Uitspan Baviaanskloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611c31269fa45e03b67a10897a85709ff2fc10b7c8fed953294a0ed787e20566bb5473d3c53fe6d65e0087f80bec6346be84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 Off the R332 Uitspan Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.51585 23.70521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang