Successfully reported
+22

Uitvlugt Cottages

  • Kapasiteit: 242 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitvlugt Cottages is net buite die prentjiemooi dorpie McGregor in die Wes-Kaap geleë.

Verblyf word in 1 selfsorgkothuis op 'n plaas aangebied. Die kothuis is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Die plaas is net 'n hanetreetjie (3 km) van die historiese dorpie McGregor af en 'n entjie se ry van die beste wynplase en -kelders in die omgewing af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Stefan S
5.0
Uitsig, eenvoud, vriendelikheid, rustigheid en sterre. Wat 'n wonderlike ervaring. Mooi uitsig, vriendelikheid en rustigheid is die woorde waarmee ons...
Sien meer
Apr 2025
Catherine H
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, refreshing. We had a fabulous stay at Uitvlugt Farm. The campsite was beautiful with lovely views of the dam and mountains. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Carmen J
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsrus. Heerlike naweek! Rustig en gemaklik. As jy wil wegkom van die stad se geraas, is dit die plek vir jou. Eenvoudig.
Feb 2025
Bernice S
Saam met lewensmaat
5.0
Back to basics. We were camping, tranquil, beautiful scenery of the mountains and reservoir. Stayed 2 nights from the 30th to the 1st o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Gerrit G
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvryheid was ongelooflik. Fantastiese naweek. Heerlike tyd in die natuur.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Uitvlugt Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitvlugt Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 242 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff220c931a0a6d3fb863102920e09ed3be8f742f87a503a55e0368df1eae97dc7dcfa8df4308fea6cbae1b4bd44a1204439a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Uitvlugt Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.952687195855 19.845879077911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang