Successfully reported

Uitvlugt Ponds

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lesinda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlike natuurskoon heerlike verblyf! Ons het heerlik gerus! Die rustigheid van die omgewing tesame met die wild, damme en pragtige uitsig was verkwikkend vir die siel! Die staproetes is werklik uitstaande! Ons sal volgende keer voorberei om piekniek te hou by die plekkies langs die riviere of by die waterval. Die uitsigte vanaf die koppies en mooie natuurskoon het dit werklik onvergeetlik gemaak. Die huis is goed toegerus, netjies en het heerlike kuierareas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Lesinda Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Groete Kobus en Vera

Nico M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Sal weer by hulle tuisgaan as ons Dullstroom besoek. Alhoewel dit 'n 6 km grondpad is, is hulle nog steeds naby Dullstroom vir 'n vinnige dorpsbesoek. Die plaas is baie rustig met minimale mense om jou rus te versteur. Die huis is goed uiteengesit met alles wat nodig is. Daar is ook staproetes en baie wild om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Nico. Baie dankie vir julle positiewe resensie. Bly dit was vir julle 'n lekker tyd. Kom gerus weer. Groete, Kobus en Vera

Roelien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit is so 'n pragtige plek ons sal vir seker weer besoek aflê. Ons het heerlik gekuier, visgevang en gestap op die mooiste staproete. Die gasvrou is baie vriendelik en die akkommodasie was skoon en netjies en het als gehad wat mens kan nodig kry. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gekuier. Glo 'n TV om klein kinders besig te hou sal goed wees. Heerlik. Alles goed toegerus. Beddens heerlik. Meer as genoeg komberse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Tessa Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons beplan nog om die TV te vervang. Ongelukkig het gaste die TV wat daar was van die tafel af laat val. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete Vera

Helena I
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Die natuurskoon is onbeskryflik mooi! Sal beslis teruggaan. Ons het baie lekker gebly. Die huisie is gerieflik met alles wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Helena Dis altyd 'n riem onder die hart om te hoor ons gaste het dit geniet. Julle is welkom om weer te kom. Groete Vera en Kobus

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal hierdie verblyf aanbeveel! Baie netjies en skoon! Heerlik gebly! Stil en rustig. Baie wild gesien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
H Hannes. Weereens dankie vir die mooi terugvoer.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was sielrussettende en die natuurskoon is ombeskryflik mooi. Die fasiliteit het geen tekort, skoon en netjies en alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Die klipwerk vertoon so goed saam met die berge, jy voel of jy deel is van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Beste Gerhard Baie dankie vir jou positiewe resensie. So bly jy het dit geniet. Kom gerus weer. Groete Vera

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese en gerieflike akkommodasie. Puik gasvrou. Heerlik stil en rustig. Baie netjiese plek met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Hannes. Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is altyd regtig bly as gaste dit geniet het. Hoop om julle weer te sien. Groete, Vera

Anthony C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Absolutely awesome. Amazing views. Peaceful. Very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Anthony Dankie vir jou positiewe resensie. Altyd lekker as iemand die verblyf geniet het. Groete Kobus en Vera

Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly en alle geriewe in die huis! Heerlik stil en rustig. Baie wild gesien en daar is pragtige wandelpadjies! Sou net wou vra dat daar 'n padjie skoongemaak word wat lei na onderste dam. Baie moeilik om deur graspolle en moeras te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vera
Uitvlugt Ponds
Hi Johan Dankie vir jou positiewe resensie. Kom gerus weer. Groete Vera

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Uitvlugt, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACdJpiIPeZUjjJPM6thKARkSA0l4xJgBwgzWZrQ8nn9scWUgbhu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Farm Uitvlugt Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.476344935885 30.031234260201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang