Successfully reported

Uitvlugt Resort

Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
14 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kampeerarea het 12 kampeerplekke met privaat ablusie, kombuisie en braaigeriewe. Vir diegene wat heeltemal vir hulleself kan sorg, is daar 4 kampeerplekke langs die rivier, sonder enige geriewe. Gaste moet seker maak hulle bring alles saam wat hulle nodig het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Troupant
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Troupant is die mees afgeleë van al die kothuise en is perfek vir wittebroodpaartjies of 'n paartjie wat op soek is na privaatheid. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ruim kuierarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof en oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die onderdak stoep met braai het 'n lieflikke uitsig op die inheemse bosveld.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Byvreter
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Byvreter beskik oor 1 privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude sitplek in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n privaat grasperk-boma buite met meubels en 'n braai en gaste kan langs die vuur kuier terwyl hulle na die bosveld se geluide luister. Byvreter is naby die gemeenskaplike swembad, maar lekker afgeleë.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Visvanger
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Visvanger beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n dubbelbed het en die ander een 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n onderdakbraai buite met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sysie
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie afgesonderde kothuis is ’n moderne eenslaapkamer-eenheid wat ’n uitsig oor die bosveld bied. Dit is veral gewild vir gesinne wat hou van privaatheid. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die oopplan-sitarea het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het ’n badkamer met ’n stort. Die kombuisie is met ’n yskas-vrieskas, mini-oond met ’n tweeplaatstoof en mikrogolfoond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc296de6056f1d440ffc1057d84b98535474d7b3caed8b6f7033fa2b53bcbe1060d5e4bcc72132085f7056f46a7eca8a0ff75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 6 Uitvlugt Road Uitvlugt Farm 0040 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.292661750069 28.466356292343
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang