Uitvlugt Resort
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
- Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Uitvlugt is 'n ruim, leefstyl-oord skuil op die oewer van die Elandsrivier en grens aan die gewilde toeristebestemming Dinokeng Big-5 Wildreservaat. Met 'n maklike rit van 66 km vanaf Pretoria kan gaste wegbreek vir 'n ontspanne bosvakansie in die geselskap van familie en vriende sonder om ver te reis.
Die verblyf bestaan uit 7 klip- en grasdakkothuise wat perfek is vir 'n rustieke wegbreek.
Elke kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis, maar die opsie vir ontbyt en aandete is ook beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Die etes kan óf in die groot eetsaal bedien word óf by die kothuis afgelewer word.
20 kampeerplekke is beskikbaar vir kamperentoesiaste. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, en badhanddoeke word voorsien.
Die lodge is ver in die bos geleë sodat gaste nie stadsgeluide sal hoor nie, net jakkalse, seekoeie, volstruise en enige ander diere wat die plaas bewoon. ’n Groot swembad met waterglybane, swembadvlugbal, springkussing, zipline, muurklim, visvang, fietsry, sandvlugbal, sokkies, filmvertonings, verskeie staproetes, ensovoorts hou die kinders elke dag besig terwyl die ouers heerlik ontspan.
Die oord maak ook voorsiening vir skole, studente, jeugkampe, familiebyeenkomste, privaat funksies of troues.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
- Gaste dink Uitvlugt Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang