Successfully reported

Bekyk akkommodasie

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gabby L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Home away from home. It was so clean and comfortable. Close to the buzz.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jancke A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Gerieflik maar koud. Die eenheid is baie goed ingerig, alhoewel daar 'n paar goedjies is wat ek sou verander: Daar was nie 'n haardroër nie. Die vertrek was ys koud, daar is wel klein blaasheaters maar ons sin het nie gewerk nie. Die oopplan stort veroorsaak dat die badkamervloer sopnat raak, wat nie ideaal is nie. Maar in geheel het ons baie lekker geslaap (daar was warmwaterbottels) en die drukking in ons stort was baie lekker. Die eenhede is lekker sentraal so jy kan oral stap, indien die koue dit toelaat!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frikkie V
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Pragtig, skoon & netjies. Ons verblyf by Uitzicht Gastehuis was baie aangenaam. Die eiendom is pragtig, baie skoon en goed onderhou. Parkering was egter redelik beperk. Die buiteligte het direk in die kamer ingeskyn, wat dit snags baie lig gemaak het – ek sal aanbeveel dat blokkeer-gordyne aangebring word om gaste se gemak te verbeter. ’n Haardroër in die kamer sou ook ’n welkome toevoeging wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wilna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Naledi and De Waal Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ecd94e3d60fbeaaa2ee366bf0695da435c032708d6848848b1261323066dd91fef739086b5c833abbd040897beec86997a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Corner of Naledi and De Waal Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419920845146 30.105252095687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang