Successfully reported
+26

Ukutula Lodge and Game Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 26 of the Farm Klipkop, JQ411, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R3 780 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ukutula Lodge and Game Reserve skuil in 'n wildreservaat van 260 hektaar in welige, ongerepte bosveld waar die brul van die leeu kilometers ver gehoor kan word. Ukutula is gerieflik geleë binne 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria. Die reservaat spog met 'n verskeidenheid wildspesies, insluitend roofdier- en wildspesies, kameelperde, sebras en meer, asook die tuiste van meer as 130 verskillende voëlspesies.

Verblyf word gebied in ruim selfsorg-chalets wat elk hul eie privaat badkamer, kombuisie en leefarea bevat. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, toebehore, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV.

Gaste het toegang tot die lapa waar hulle van die gemeenskaplike kombuis en sitarea gebruik kan maak, asook die swembaddens om op daardie warm somersdae af te koel. Ukuthula bied 'n restaurant op die perseel, gelisensieerde kroeg en 'n kurioswinkel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willi, Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Portion 26 of the Farm Klipkop, JQ411, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Ukutula Lodge and Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 780
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 780
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 3 780
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 26 of the Farm Klipkop, JQ411, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cb6771d287289b4ca8f944393fb6404b1efb66f224ee304fbbcc00f14f8e2e565e60a91287df1bfc80208615e84ac5f1558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 780 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 Portion 26 of the Farm Klipkop JQ411 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.510667 27.648139
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang