Successfully reported
+15

Umdeni Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 651 Lawrence Road, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Umdeni Beach Cottage is in Glenmore aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan die pragtige wild wat die eiendom besoek, soos duikers, visarende en bosbokke ervaar terwyl hulle binne maklike bereik van die strand is.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n 3/4-bed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep en 'n welige tuin.

Besoekers aan Glenmore kan 'n verskeidenheid watersporte by die strand of rivier geniet, natuurreservate besoek, of voëlkyk of 'n potjie gholf by die Wild Coast Sun Buiteklub geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 651 Lawrence Road, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdeni Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 651 Lawrence Road, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252523408e078a6a52a3bc66b43c5a73d4c66ce86c742b52e74f49900b8dc75b20146f9cd2abe044c1c960a2bb5ad8cce4b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 651 Lawrence Road Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.994222 30.2665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang