Successfully reported
+21

Umdloti Beachfront Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 North Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Umdloti Beachfront Accommodation is 'n pragtige woonstel oorkant die see in Umdloti, 'n dorpie aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Dit is ideaal vir 'n wegbreek naby die see.

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Beide badkamers het 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n rusbank, TV en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus.

Daar is 'n toegeboude balkon met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is naby restaurante.

Daar is 'n waghuis by die ingang van die dorpie, sekuriteitskameras by die ingang van Umdloti en ander belangrike plekke in Umdloti.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 North Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdloti Beachfront Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 North Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA926d33d16f5e9c318996332846e7b985a6ee7e23eeb4076c40faba0bac92fefdf21d26a86849722240e2e6552cc8b9ca8556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 11 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.669358687724 31.119004632462
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang