Successfully reported
+13

Umdloti Cabanas 21

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 R1 167 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Umdloti Cabanas 21 is 'n tripleks-selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die gewilde en veilige Umdloti Cabanas-kompleks. Die kompleks is in 'n hoefystervorm gebou en bied wonderlike uitsigte oor die see. Dit is ook gerieflik naby verskeie winkels, restaurante en geriewe geleë.

Dié smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 beddens vir kinders en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Een badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n plafonwaaier, terwyl die sitkamer 'n TV en 'n plafonwaaier het. Dit maak ook oop op die balkon.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan geniet tydens hul verblyf. Veilige parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdloti Cabanas 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 167
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 167
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 167
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5488d0a229f92aff7e5646634ab76ae8f5521957b4b882033225d3d2e7092ff1bc4058871253c58159a8f79f862b8de2c5e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 167 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.672074 31.116454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang