Successfully reported

Umdloti Beach Pad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Leigh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Perfek vir 'n heerlike wegbreek met die gesin. Die woonstel was perfek vir wat ons nodig gehad het vir die paar dae. Skoon, netjies en stylvol en loopafstand van die strand en restaurante af. Die gasheer was net so wonderlik en behulpsaam gewees. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Will definitely visit again. Absolutely stunning venue and view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Averille
Umdloti Beach Pad
Lovely, respectful guests welcome anytime.

Sally V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Presies wat ons verwag het, netjies en skoon. Net soos foto's gewys het. Baie netjies, lekker vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Skoon, goed uitgerus met alle benodighede. Baie goeie ligging. Baie gesellige plekkie. Huislik en alles wat 'n mens benodig. Pragtige uitsig. Skoon en gerieflik. Vriendelike gasvrou, baie behulpsaam. Sal vir seker weer hierdie plek boek vir 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Relaxing. Perfect location, clean unit, amazing host. Cleaning service was so friendly and efficient; will definitely book the unit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Was die lekkerste, beste 10 dae seevakansie in die pragtige plekkie! Umdloti pad was wonderlik! Ligging is perfek, see is reg op jou voorstoep! Die swembad met groot grasperk is heerlik vir kuier en kuier in die aande. Umdloti pad is pragtig uitgerig en super skoon en alles wat mens nodig het! Ons verblyf was fantasties, sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Averille
Umdloti Beach Pad
Lovely guests. We hope to see them again.

Wilma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Fantasties. Was baie lekker gewees. Skoon, ligging perfek. Was baie rustig met die see net voor ons.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nothando M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Beautiful, peaceful stay. A beautiful, neat place which is safe and suited our small family of four perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonisa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Dit was baie lekker en gemaklik en ons het tuis gevoel. Die woning was baie gemaklik met alles wat mens kan nodig kry ons en die kinders het gevoel of ons by die huis is , ons het dit baie geniet sal weer bespreek vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Averille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NTcxNmI5LWRkMWQtNDg3Zi1iYzZiLWYwZWUyZGJhMTEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.672118069382 31.11638456583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang