Successfully reported
+12

Umdloti Cabanas 32

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Umdloti Cabanas 32 is 'n tripleks-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strand in Umdloti, KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand en 'n verskeidenheid geriewe.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het ingeboude kaste, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n yskas, stoof met oond en mikrogolf, sowel as 'n wasmasjien en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor.

Die oopplan-sitkamer en -eetarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Van die hoofslaapkamer en sitkamer lei 'n groot balkon wat lieflike see-uitsigte bied.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste tydens hul verblyf kan geniet. Umdloti Cabanas 32 het veilige parkeerplek vir 1 voertuig en is 'n paar minute se stap af na die strand. Dit is 'n kort entjie se ry van winkels en verskeie buite- en binne-aktiwiteite af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdloti Cabanas 32 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11df705a9da919030c7634151a83ed625c130e19e37636aef1d487d357f2c8da995ac585c826b098115f09b4c481bd3b5f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.672074 31.116454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang