Successfully reported
+21

Umhlanga Cosy Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Twilight Road, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Umhlanga Cozy Apartment is in Umhlanga, 'n oorddorp noord van Durban, aan die kus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n sentrale wegbreek naby die see soek.

Die stylvolle woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan by Gateway Mall gaan inkopies doen, die dag by die strand deurbring, of 'n maaltyd by een van die restaurante in die omgewing geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Daisy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 68 Twilight Road, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umhlanga Cosy Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Twilight Road, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aecd6ad7f7fe3e46d5c0550e62dfe58e50a8801cac5abeeac0c86f8fbfdca670ebb158f5ee57d2cabf5768bc3f36a4bd8f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 68 Twilight Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.7188252 31.0689146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang