Umhlanga Cosy Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Twilight Road, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Umhlanga Cozy Apartment is in Umhlanga, 'n residensiële, kommersiële en oorddorp noord van Durban aan die kus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n sentraal geleë wegbreek naby die see soek.
Dié stylvolle woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV gemeubileer is, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan inkopies doen by Gateway Mall, die dag by die strand deurbring, of 'n maaltyd by een van die restaurante wat almal binne maklike bereik geleë is, geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Daisy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 68 Twilight Road, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umhlanga Cosy Apartment het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Twilight Road, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang